. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .
 
Tuisblad Boeke Artikels Kontak
____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
 

Marthinus Jordaan

PhD (Cultural Heritage Tourism);
N Dip (Nature Conservation and Management);
NH Dip (Post Matric Teaching);
M Dip Tech (Tourism);
CIEA
 

Marthinus Jordaan bied aan:

  • Konosultasies

  • Lesings

  • Advies
     

Voltooide Projekte:
 

Map of Madiba-inspired attractions

Editor of:

  • Is genooi deur Vrystaat Technikon, Technikon SA en Vaaldriehoekse Technikon om in hul advieskomitees te dien.

  • Het 'n "Vrystaatse Slagvelde"-brosjure saamgestel in 1992, 1ste druk 13 000 en tweede druk 10 000.

  • Het private finansiering vir 'n toerisme-brosjure gereël.

  • Het die Vrystaatse Toeristegids geïnisieer. Is as erelid aangewys en was by drie kort kursusse betrokke.

  • Dien in koördineringskomitee tydens die wêreldbeker rugby-reëlings in die Vrystaat.

  • Was betrokke met die saamstel van 'n toerismebeleid in die Vrystaat.

  • Advies aan meesters- en doktorale studente.

  • Redakteur - Loopbaangids tot die toerismebedryf in Suid-Afrika. (Also available in English)

  • Deeltydse konsultant

  • Deeltydse dosent 1994, 1995, 1998-

  • Dien in Sertec-komitee om Technikons in SA te evalueer wat aansoek doen om diplomas en grade in toerisme aan te bied.

  • Was genomineer as Bloemfonteiner van die Jaar 1992

  • Is versoek om loopbaangids in Xhosa te vertaal.

  • Skrywer van reeks radiopraatjies.

  • Betrokke met toerisme-onderhandeling met die ANC tydens 1993 - 1994.

  • Dien tans in die Transgariep Toerismevereninging se Raad.

  • Dien tans in die Vrystaatse Toerismebemarkingsraad.

. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .

 

           

                        

     

       

____________________________________________________________________________________